Wow dit is n mooi pou met al sy kleure. Hy pronk so mooi met sy kroon en oopgespande stertvere!
-- Ouma & Opa
Posted 12 years ago
Wow, maar jy het n mooi kleurvolle prent gemaak. Dit moet seker pret wees om jou prente vir ons almal te kan wys. Ons sien uit na die volgende. Liefde Ouma en Opa
-- Ansa
Posted 12 years ago
Hi Theo, dis 'n vreeeeeslike monster met al daardie ogies!! As ek jou prente kan print, gaan ek hulle opplak waar ek hulle elke dag kan sien. Lief vir jou.
-- Ouma Petro+Oupa Erik
Posted 12 years ago
Hello Theo, dis 'n baie mooi prent wat jy gemaak het! dit gaan baie lekker wees om te sien wat jy als teken. Ek gaan gereeld kyk. Ek is soooo bly dat ek dit sal kan doen. Lief vir jou. Ouma Petro
-- Petro